PlayUKinternet - Ons verskaf veilige kaartjie aankope vir meer as 10 jaar

PLAYHUGELOTTOS GEE $10,000 OM DIE KRIESIS IN HAITI TE HELP VERLIG

Die meeste van ons kan nie eers dink aan die tipe verwoestenheid wat hierdie maand in Haiti plaasgevind het.

Gewoonlik as mense groot geld wen, se hulle altyd dat hulle 'n deel van die geld ann 'n welsyn sal gee. Ons by PlayHugeLottos.com kon glod dat nou die perfekte tyd is om hierdie belowing te toets. Daarom het ons $10,000 aan Oxfam gegee om die kriesis is Haiti te verlig.

Verder moedig ons u aan om so veel as moontlik te gee vir die mense van Haiti.

Om te help het ons ons u rekeninge 'n bietjie verander. Nou kan u , as u u pryse wil eis, op die "DONEER GELD" knoppie kliek om 'n porsie wan u wengeld aan die welsyn gee.

Indien u wil help, kan u sommer die volgende stappe volg:

  1. Teken in by www.playhugelottos.com
  2. Kliek op REKENING SALDO
  3. As u wengeld het, kliek op EIS PRYSE
  4. Kliek op die vierde opsie DONEER FONDSE

U sal gevra word om die aantal geld wat u wil doneer te tik.

Alles van die beste
Die PlayHugeLottos Span



Comments(0)
 
U moet ingeteken wees om te kommenteer.

«Back to Archived News
MINIUKLOTTERY NEXT UPCOMING DRAW ON 04 SEP 2010 (SATURDAY)
MINIUKLOTTERY CURRENT ESTIMATE FOR 04 SEP 2010 (SATURDAY)
MINIUKLOTTERY WINNING NUMBERS FOR 01 SEP 2010 (WEDNESDAY)

Kredietkaart transaksies word geprosesseer deur Secure View Services Limited, 14 Charalambos Mouskos Street, Nicosia CY2082 Nicosia, Cyprus 'n volle filiaal van Play UK Internet N.V.

PlayUKinternet en sy geassosieerde maatskappye funksioneer as 'n onafhanklike kaartjie aankoop diens en is ook nie geassosieer of onderskryf deur die V.K. Nasionale Lotery, MUSL, of Camelot plc, en ook geen maatskappy wat enige van hul produkte aanbied of bestuur nie.

Hierdie Webwerf is deur %symfony% geskep en onderhou