PlayUKinternet - Ons verskaf veilige kaartjie aankope vir meer as 10 jaar

WIE IS RYKER AS SIR SEAN CONNERY NA VRYDAG SE EUROMILLIONS TREKKING?

Nigel Page en Justine Laycock is nou af van die bo-wenners lys vir die EuroMillions, na ‘n enkel kaartjie houer die Sondag voorgekom het, om die £ 84.400.000 prys te eis.

 

Huidelik is die wenner se identiteit nogsteeds onbekend, maar ‘n Camelot (die maatskappy wat beide die UK Lottery en die EuroMillions pan-Europese spel beheer, insluitend hul aanlyn-lotery is) het gister gese:  “Ons sien uit daar na om die gelukkige kaartjiehouer ter verwelkom aan ons miljoners klub wat reeds 2.400 sterk is”

Rowan Atkinson en Sir Sean Connery, is albei nie so ryk soos die jonste EuroMillions wenner nie.

Laycock en Paige het albei die wen nommers gekies in Februarie se EuroMillions  trekking, en as ‘n resultaat, £56 miljoen in prysgeld ontvang.

Die wenners se ongelooflike sukses katapult hulle in die hoogste echelons van die Verenigde Koningryk wegesteld, sodat hulle hul fortuin onder die bekendes soos Sir Sean Connery (£80.000.000), Jimmy Paige (€ 75 miljoen) en Rowan Bean Atkinson (£70.000.000) kan tel.



Comments(0)
 
U moet ingeteken wees om te kommenteer.

«Back to Archived News
MINIUKLOTTERY NEXT UPCOMING DRAW ON 08 SEP 2010 (WEDNESDAY)
MINIUKLOTTERY CURRENT ESTIMATE FOR 08 SEP 2010 (WEDNESDAY)
MINIUKLOTTERY WINNING NUMBERS FOR 04 SEP 2010 (SATURDAY)

Kredietkaart transaksies word geprosesseer deur Secure View Services Limited, 14 Charalambos Mouskos Street, Nicosia CY2082 Nicosia, Cyprus 'n volle filiaal van Play UK Internet N.V.

PlayUKinternet en sy geassosieerde maatskappye funksioneer as 'n onafhanklike kaartjie aankoop diens en is ook nie geassosieer of onderskryf deur die V.K. Nasionale Lotery, MUSL, of Camelot plc, en ook geen maatskappy wat enige van hul produkte aanbied of bestuur nie.

Hierdie Webwerf is deur %symfony% geskep en onderhou